Modulekode | ODL 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Opvoedkundige oudiologie: Definisie, beginsels en opvoedkundige aangeleenthede. Evaluasie en intervensie van die kind met ’n gehoorverlies, met spesifieke verwysing na: vroeë intervensiestrategieë, stratgieë om die kind se ouditiewe vaardighede te ontwikkel, asook ekspressiewe en reseptiewe taalvaardighede; kommunikasiewyses, kollaborasie en konsultasie. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 310, 320, 381, 382 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App