Modulekode | ODL 382 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Gevorderde oudiologiese evaluering, insluitende elektrofisiologiese metings soos oto-akoestiese emissies en ouditiewe ontlokte potensiale. Vestibulêre evaluering van pasiënte met vertigo/duiseligheid en wanbalans en vestibulêre rehabilitasie. Evaluering van ouditiewe prosesseringsafwykings. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 210, 220, 281 |
Kontaktyd | 20 Kliniese oefensessies, 14 seminare, 44 praktiese sessies |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App