Modulekode | ODL 381 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Gehoorapparaatseleksie, -passing, -verifikasie en -aanpassing vir die volwasse populasie. Evaluering en intervensie van die geriatriese kliënt en die kliënt met verworwe gehoorverlies. Evaluering, berading en rehabilitasie van die kliënt met tinnitus en hiperakusie. Tinnitus en hiperakusie. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 210, 220, 281 |
Kontaktyd | 36 praktiese sessies, 14 seminare, 40 Kliniese oefensessies |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App