Modulekode | ODL 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Klankversterkingsisteme; die stadia van gehoorapparaatpassing; kommunikasiehulpmiddels en tegnologie; gevorderde gehoorapparaatpassing; gehoorapparaatpassingstrategieë? vir volwassenes; inplanteerbare versterkingsisteme. Ouditiewe rehabilitasie en versterking. Die evaluering en intervensie van ’n persoon met ’n gehoorverlies. Versterkingsisteme en gehoorapparaatpassingstrategieë vir volwassenes met gehoorverlies. Die kommunikasie-evaluasie en rehabilitasie van die geriatriese persoon en volwassene met ’n verworwe gehoorverlies. Die komponente van ’n ourale rehabilitasieprogram. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 110,120,181 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App