Modulekode | ODL 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Anatomie, fisiologie en patologie van die ouditiewe sisteem as basis vir ouditiewe diagnose. Akoestiese metings, kalibrasie, standaarde en tegniese aspekte van oudiologie. Gevorderde toepassings van die oudiometriese toetsbattery, insluitende psigo-akoestiese toetse vir plek-van-letsel-toetsing en evaluasie van funksionele gehoorverlies. Voorkomende Oudiologie: die ouditiewe en nie-ouditiewe effek van geraas; gehoorkonserveringsprogramme; klankpeilmetings en geraasbeheer; gehoorevaluering binne die industrie; gehoorbeskerming en gehoorbeskermers. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 110,120,181 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App