Jaarboeke

Musiekopvoeding 270


 
Modulekode MPE 270
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Ken en verstaan musiekopvoedingsteorieë en die toepas daarvan op die fasilitering van gestruktureerde en beplande leersekwense. Ontwikkel vaardighede in die fasilitering van musiek in ‘n verskeidenheid onderrigomstandighede, gemeenskappe en kontekste.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes MPE 170
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences