Modulekode | MME 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Vir klavier: gevorderde elemente van onderrig. Die interpretasie van stylelemente vanaf die Baroktydperk tot eietydse musiek. Behandeling van Impressionistiese en eietydse repertorium. Navorsingsmetodologie en skripsie. Vir sang: Onderwerpe in oorleg met dosent. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MME 300 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App