Modulekode | HEB 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hebreeuse tekste – sintaksis Basiese sintaktiese teorie en toepassing op geselekteerde Hebreeuse tekste. Hebreeuse prosa – teksanalise Basiese teorie van volledige teksanalise en toepassing op geselekteerde OT-prosatekste. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Teologie |
Voorvereistes | HEB 110, 120 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App