Jaarboeke

Beeldende kunste (2) 200


 
Modulekode BKK 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Tegniek, medium en stylrigting in die beeldende kunste fokus op diversiteit van tegnieke, mediums en stylrigtings. Vorm en inhoud van twee- en drie-dimensionele kunswerke word ondersoek. Probleemoplossingsmetodologieë word gevolg om vaardighede te ontwikkel in die tradisionele dissiplines van die kunste, bv. skilderkuns, beeldhoukuns, grafiese drukkuns, tekenkuns en nuwe media.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes BKK 100, VKK 110, VKK 120
Kontaktyd 4 praktiese sessies per week, 1 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences