Modulekode | MCS 701 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Opleiding in improvisasie en musiektegnieke gerig op groepkommunikasie binne verskeie ouderdomme en kontekste. Daar sal van studente verwag word om ’n projek binne ’n gemeenskap of institusionele instelling te beplan en uit te voer. |
Modulekrediete | 48.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 6 praktiese sessies per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App