Modulekode | LCC 738 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module gee 'n oorsig oor die ontwikkeling van die sosiolinguistiek as ’n aparte onderafdeling van die groter linguistiekveld. Die vernuwende en belangwekkende bydrae van die sosiolinguistiek tot die linguistiek en toegepaste taalstudie word ondersoek. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App