Jaarboeke

Twintigste-eeuse literatuurstudie 729


 
Modulekode LCC 729
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Nie aangebied in 2014 nie                                                                                           ‘n Betekenisvolle keuse uit die volgende: die begrip “teorie”; die positivistiese benadering; outonomiebewegings: Russiese Formalisme, New Criticism; Antropologiese kritiek; argetipiese kritiek; fenomenologiese kritiek; Strukturalisme; Semiotiek; Resepsieteorie; Poststrukturalisme en dekonstruksie; Nuwe Historisme; Feminisme; genderstudie; Postkolonialisme; taalhandelingsteorie; dialogiese kritiek; diskoersanalise; “queer”-teorie; empiriese literatuurstudie.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences