Modulekode | KLS 872 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – toelating tot hierdie module is onderhewig aan departementele keuring vir die MA Kliniese sielkunde-program. Die module is interafhanklik van modules KLS 871 Psigoterapie (Teorie) en KLS 803 Psigodiagnostiek, naamlik as die toepassing van psigoterapeutiese paradigmas en psigometriese toetse by verskeie klinies/sielkundig gerigte instansies onder toesig van senior kliniese sielkundiges. Die module handel ook oor die analises/diagnoses en beskrywing van die toepassingsprosesse. Kritiese evaluasie van die psigoterapeutiese proses is deel van ’n wetenskapsbenadering tot die beoefening van psigoterapie. Professionele en etiese beginsels in die praktyk van psigoterapie word ook aangespreek. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS: MA Kliniese sielkunde-program |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App