Modulekode | FIL 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing wat strek oor die hoofvak en ook ander dissiplines. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van die gehele proses binne komplekse en onvoorspelbare kontekste. Volledige aanspreeklikheid vir die bereiking, evaluering en toepassing van persoonlike en/of groepuitsette. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Filosofie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App