Modulekode | AKV 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module fokus op ’n kritiese interdissiplinêre begrip van sleutelkonsepte in Europese denke, soos die geesteswetenskappe, nasionale identiteit en homogeneïteit, vak-formasie; essensialistiese teenoor nie-essensialistiese beskouings van “kultuur”, “identiteit”, “nasie”, “realiteit”, ens. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App