Modulekode | AGL 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende en oorspronklike bydra tot argeologiese kennis gebaseer op ’n goedgekeurde navorsingsvoorstel en etiese klaring. Die navorsing moet deskundig wees en die vermoë toon om beide binne en buite die dissiplinêre grense te werk. Proefskrif moet tussen 50 000–100 000 woorde wees en moet beduidend die stand van kennis in die studievak bevorder. Die proefskrif moet meesterskap oor gevorderde veld en analitiese tegnieke toon, sowel as ’n gesofistikeerde begrip en die toepassing van toepaslike argeologiese teorieë demonstreer. Die hele projek moet aanspreeklik wees op institusionele, sosiale en intellektuele vlakke, en ’n gevorderde begrip van wat argeologiese navorsing in ’n na-koloniale konteks behels, toon. |
Modulekrediete | 480.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App