Modulekode | AFR 716 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Kognitiewe grammatika: Daar word gekyk na die vooronderstellings van die kognitiewe linguistiek en een van die beskrywingsraamwerke in die veld, kognitiewe grammatika, word indrigend bestudeer. Verskillende morfologiese en sintaktiese konstruksies word daarna vanuit hierdie raamwerk beskryf sodat studente uiteindelik in staat sal wees om sulke beskrywings selfstandig te doen. . |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App