Jaarboeke

Afrikaanse taalkunde (2) 715


 
Modulekode AFR 715
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die Afrikaanse semantiek, leksikale semantiek en leksikologie 'n Grondige oorsig word gegee oor die ontwikkeling van die onderskeie vakgebiede. Taal, betekenis en konteks word in samehang beskou. Die kognitiewe semantiek word in besonderhede behandel. Kwessies eie aan Afrikaanse taalverskynsels en woordeskat word aangeraak.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

Click here for frequently asked questions for first year UP students

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences