Code | Faculty |
---|---|
01250162 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar |
Prof WD Burger [email protected] | +27 (0)124206469 |
Die gedoseerde MA in Afrikaanse taalkunde en letterkunde is daarop gerig om die student van gespesialiseerde vakkennis te voorsien in ’n aantal geselekteerde vakgebiede. In die navorsingskomponent wat 50% van die finale graad uitmaak, sal die student begelei word in die formulering van ’n navorsingsvoorstel en die daaropvolgende skryf van die miniverhandeling.
'n BAHons-graad in Afrikaans (of gelykwaardige tersiêre kwalifikasie met ten minste 94 krediete in Afrikaans waarvan ten minste 30 krediete op derdejaarsvlak moet wees en met goedkeuring van die Senaat).
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App