Jaarboeke

Program: BAHons Kriminologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01240261 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Prof C Bezuidenhout
[email protected]
+27 (0)124203320

Programinligting

Sluitingsdatum vir aansoeke: Jaarliks 31 Julie.

Toelatingsvereistes

- ’n Toepaslike baccalaureusgraad.

- Slaag van alle Kriminologie-modules op voorgraadse vlak (vlak 12 en 3) asook ten minste 65% in die twee finalejaarmodules (KRM 310 en KRM 320).

- Keuring vind plaas voor toelating.
 
- Slegs ’n beperkte aantal studente word tot die program toegelaat.
 
 

 

Addisionele vereistes

’n Verpligte module KRM 701 Metodologie moet geslaag word as voorvereiste vir KRM 781.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences