Modulekode | JGL 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module rus die student toe met die nodige kennis, vaardighede, houding en waardes om vroeë geletterdhed aan die jong leerder te fasiliteer. Dit geskied deur die gebruik van kinderliteratuur. Die fasilitering van vroeë geletterdhed is deel van die taalontwikkeling van die 0-9 jaar, kind. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App