Modulekode | LMD 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die funksie van leeronderhandelaar en fasiliteerder van leer as sentrale rol van die hoëronderwyspraktisyn. Toegepaste en geïntegreerde rolle van die praktisyn. Fasilitering van leer gemik op diverse behoeftes van leerders, insluitend leerders met spesiale behoeftes. Skep van leergeleenthede wat bevorderend is vir leer. Leerstylveelsydigheid en meervoudige intelligensies. Effektiewe onderwyskommunikasie. Implementering van strategieë en gebruik van bronne gepas vir die Suid-Afrikaanse konteks. Begeleiding van studente. Akademiese ontwikkeling oor die kurrikulum. Volwasseneleerteorie. Toepassing in outentieke praktyk. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Click here for frequently asked questions for first year UP students
Get Social With Us
Download the UP Mobile App