Modulekode | EDI 720 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | ‘n Toekomsblik op onderwys vir ‘n multikulturele gemeenskapstrewe na gelyke geleenthede om te leer, grootliks teweeggebring deur die samevoeging van drie praktyke: heterogene groepering, hoë interaktiewe onderrig wat ‘n groot verskeidenheid van leerstyle akkommodeer en inklusiewe kurrikula. ‘n Konstruktivistiese begrip van onderwys waarbinne leerders aktief besig is met betekenisgewing dra hierdie visie van samewerking in die onderwys. Vanuit ‘n multikulturele perspektief behoort alle leerders onderwys te ontvang wat deurentyd hulle verskeidenheid beklemtoon; wat die geskiedenis en kultuur van alle rasse groepe omvat en mense opvoed om beheer van hulle lewens oor te neem. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App