Jaarboeke

Praktiese ontwikkelingsuitvoerbaarheid 720


 
Modulekode POU 720
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Studente uit die verskeie studierigtings in die bou-omgewing ondersoek in groepverband die uitvoerbaarheid van 'n projek. Die projek word voorgelê aan 'n paneel beoordelaars, bestaande uit praktisyns.
Modulekrediete 2.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 dag-ekskursie
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Konstruksie-ekonomie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences