Modulekode | ONT 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die proses en produk van ontwerp deur integrasie van die inhoud van ondersteunende modules. Ruimtelike ontwerp as respons tot die tektoniese en kontekstuele. Die skep van ruimte en die lees van plek as kernkwellings binne die ontwerpdissiplines. Ontwerp van residensiële en eenvoudige openbare ruimtes en geboue, met die klem op beplanning, planvorming, struktuur en ekonomie as ontwerpdeterminante. Vaardighede: opstel van programme, ontleding van terreine, tydsbenutting, gevorderde grafiese en reprografiese tegnieke. Toepaslike teorie wat die ontwerpondersoek in argitektuur rig en ondersteun. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme | |
Voorvereistes | AAL 110, KON 111, KON 121, OML 110, OML 120 en ONT 100 |
Kontaktyd | 17 studio ure per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Argitektuur |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App