Modulekode | HVH 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Opmeet van betonstrukture, blokbeton, strukturele staalwerk, waterdigting, gevorderde steenwerk; klipmesselwerk; loodgieterswerk en riolering en elektriese werk. Teorie van monetêre toelatings in hoeveelheidslyste. Ekserpering en lysskryfwerk. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BWT 210 GS, BWT 220 GS, GBD 112 GS, GBD 122 GS en HVH 200 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App