Modulekode | ELO 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Elektroniese energie-omsetters. Stroombaan-bord ontwerp: kragbaan tegnieke, lae-ruis tegnieke, hoë-frekwensie tegnieke. Suid-Afrikaanse wetgewing rakende intellektuele eiendom. Ontwerp en implementeer 'n groepprojek: tegniese spesifikasies en intervlakspesifikasies, stelselingenieurswese, industriële standaarde, argitektuur en ingenieursoordeel, materiaalverkryging, dokumentasie en konfigurasiebeheer, menslike koppelvlakke, verpakkingstegnologie, ergonomika en estetika, volledige ontwerp en bou van ’n stelsel (ingesluit elektromagnetiese versoen-baarheid), ontwerp vir vervaardiging en instandhouding, integrasie, produksiefasiliteite en -tegnieke, logistiek. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | EMK 310 GS |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Elektriese, Elektroniese en Re |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App