Jaarboeke

Spesialisasie 424


 
Modulekode EES 424
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Halfgeleierfisika: materiale, dotering, draerdryf en -diffusie. Toestelfisika. Vervaardigings-tegnologie vir geïntegreerde stroombane. Uitlegontwerp van geïntegreerde stroombane. Ontwerp van digitale geïntegreerde stroombane: MOS-omkeerders; statiese, oordrag, en dinamiese hekke; sekwensiële hekke: hoë spoed, lae drywing, klok- en kragverspreiding. Rekenaargesteunde ontwerp van geïntegreerde stroombane. VHDL-hiërargie herbesoek. Spesialisonderwerpe word ingesluit vir spesifieke nisareas.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes ERS 220
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 1 tutoriaal per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Elektriese, Elektroniese en Re
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences