Modulekode | EBN 111 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Elektriese groothede, eenhede, definisies, konvensies. Elektriese simbole, ideale en praktiese stroom- en spanningsbronne, beheerde bronne. Ohm se wet in weerstandsbane, Kirchoff se stroom- en spanningswette, serie- en parallelweerstande, spanning- en stroomverdeling, lusstroom- en puntspanningsmetodes. Netwerkstellings: lineariteit, superposisie, Thevenin- en Norton-ekwivalentebane, brontransformasie, drywingsberekening, maksimum drywingsoordrag. Energiestoorelemente: stroom, spanning, drywing en energie in induktore en kapasitore, serie- en parallelkombinasies van induktore en kapasitore. Ideale operasionele versterkers en toepassings: omkeer- en nie-omkeerversterkers, sommeerders, stroombronne, integreerders. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese
BIng Bedryfsingenieurswese Engage BIng Chemiese Ingineurswese Engage BIng Elektriese Ingenieurswese Engage BIng Elektroniese Ingenieurs Engage BIng Meganiese Ingenieurswese BIng Meganiese Ingenieurswese Engage BIng Metallurgiese Ingenieurswese Engage BIng Mynbou-ingenieurswese Engage BIng Rekenaar-ingenieurswese Engage BIng Rekenaaringenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese Engage |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Elektriese, Elektroniese en Re |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App