Jaarboeke

Akademiese inligtingbestuur 121


 
Modulekode AIM 121
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Pas effektiewe soekstrategieë toe in verskillende tegnologiese omgewings. Demonstreer die etiese en regverdige gebruik van inligtingsbronne. Integreer 21ste-eeuse kommunikasie met die bestuur van akademiese inligting.
Modulekrediete 4.00
BCom (M) Vierjaarprogram
BA (Beeldende Kunste) Beeldende Kunste
BA Geesteswetenskappe
BA Inligtingsontwerp Inligtingsontwerp
BA Musiek Musiek
BA Opsie: Sport en Vryetyd in die Samelewing
BA Opsie: Sportafrigtingswetenskap
BA Opsie: Sportsielkunde
BA Option: Sport- en Rekreasiebestuur
BA Oudiologie
BA Regte
BA Tale Tale
BA Verlengde Program
BA Visuele Studies
BDram Drama
BHCSc Erfenis- en Kultuurtoerisme
BMaatskaplike Werk Maatskaplike Werk
BPolSci Internasionale Studies
BPolSci Politieke Studies
BSocSci Bedryfsosiologie en Arbeidstudies
BSocSci Opsie: Filosofie, Politiek en Ekonomie
BCMP Kliniese Mediese Praktyk
BSc Aktuariële en Finansiële Wiskunde
BSc Biochemie
BSc Biologiese Wetenskappe
BSc Biotegnologie
BSc Chemie
BSc Dierkunde
BSc Ekologie
BSc Entomologie
BSc Fisika
BSc Genetika
BSc Geografie
BSc Geoinformatika
BSc Geologie
BSc Mediese Wetenskappe
BSc Mensfisiologie
BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde
BSc Mensgenetika
BSc Meteorologie
BSc Mikrobiologie
BSc Omgewings- en Ingenieursgeologie
BSc Omgewingswetenskappe
BSc Plantkunde
BSc Toegepaste Wiskunde
BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe
BSc Verlengde program - Fisiese Wetenskappe
BSc Verlengde program - Wiskundige Wetenskappe
BSc Voedselbestuur (4 jaar)
BSc Voedselwetenskap
BSc Wiskunde
BSc Wiskundige Statistiek
BSc. Voeding
BScAgric Landbou-ekonomie: Agribesigheidsbestuur
BScAgric Opsie: Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe
BScAgric Plantpatologie
BScAgric Veekunde
BScAgric Veekunde: Weidingkunde
BScAgric Voedselwetenskap en -tegnologie
BVerbruikerswetenskap Gasvryheidsbestuur
BVerbruikerswetenskap Kleding: Kleinhandelbestuur
BVerbruikerswetenskap Voedsel: Kleinhandelbestuur
BEd Grondslagfase-onderwys
BEd Intermediêrefase-onderwys
BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys
BDiv Teologie
BTh Teologie
Universiteitsdiploma Teologie
Diensmodules Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Fakulteit Opvoedkunde
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Fakulteit Geesteswetenskappe
Fakulteit Regsgeleerdheid
Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Fakulteit Teologie
Fakulteit Veeartsenykunde
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd Mamelodi, 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences