Die dae van lekker stook, gaan op in rook

Posted on April 11, 2011

Een of ander tyd gryp ‘n student iets om die druk te hanteer - of dit nou Red Bull, Valpré, Fanta, kougom, naels kou, Klippies en Coke of 'n sigaret is.

 

Dis nie ons taak om te oordeel nie, maar om te verdedig. Ons word gebind aan die wette soos enige ander student. Die verskil is egter dat om onkunde te pleit sou beteken dat ons iemand se geld êrens mors.

 

Die feit is dat rook binne geboue nie deur wetgewing toegelaat word nie.

So kom ons druk dood die drang anders word ons dalk ook gevang.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences