Jaarboeke

Program: NGSO Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
09227041 Fakulteit Opvoedkunde
Credits Duration
Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Dr S Coetzee
[email protected]
+27 (0)124205555

Programinligting

Die NGSO bestaan uit 'n universiteitsgebaseerde leerkomponent (UBL) en 'n skoolgebaseerde leerkomponent (SBL). Die UBL-komponent word in die vorm van leerwinkels aangebied waartydens die studente ’n praktykteorie van en vir onderwys konstrueer. Vir die doel van die SBL-komponent word studente in twee vennootskapskole met verskillende samestellings vir 8 weke elk (16 weke in totaal) geplaas, waartydens hulle in die onderwyspraktyk betrokke raak terwyl hulle deur gekwalifiseerde mentoronderwysers en universiteitsdosente ondersteun en geassesseer word.

Vakkeuses moet voor registrasie tydens ’n oriënteringsessie met die pakket-koördineerder uitgeklaar word.

Toelatingsvereistes

The MRTEQ policy (Gazette 34467) stipulates that the minimum admission requirement into a PGCE is an appropriate diploma or bachelor’s degree. An appropriate diploma or degree should include sufficient disciplinary learning in appropriate academic fields to enable the development of teaching specialisation or/and subjects as specified for each school phase. The MRTEQ policy also clearly defines minimum entrance requirement guidelines in terms of sufficient subject knowledge per qualifier, some specialisations and DHET approved diplomas (the DHET will publish a list of approved diplomas for entry into an Advanced Diploma in Teaching). Furthermore, a student’s choice in elective modules depends on the phase that a student qualifies for. In this regard the MRTEQ policy describes various factors that influence the range of teaching specialisations. These include:

  • Specialised pedagogical content addressing the particular qualifier;
  • Specialist requirements for the knowledge mix per qualifier;
  • Minimum admission requirements;
  • Approved teaching specialisations for Initial Teacher Education Qualifications;
  • Approved basic competences of a beginner teacher.
  • Appropriate major subject at least at completed second-year level at NQF level 7.
  • For complex subjects, the appropriate co-subject(s) must be completed to at least level 6 (see programme modules).

Addisionele vereistes

Verdere Onderwys en Opleiding Onderrig en Leer:

Toepaslike hoofmodule geslaag op ten minste 200-vlak op NKR 7. Vir komplekse vakke, die toepaslike byvak(ke) moet voltooi wees tot op ten minste NKR 6 (kyk programmodules).

Ander programspesifieke inligting

Kies een van die volgende vakmetodieke in ooreenstemming met die toelatingsvereistes (relevante akademiese modules word tussen hakies aangedui)

*Die aanbieding van die modules is onderhewig aan die getal studente-inskrywings asook die beskik-baarheid van personeel om die modules aan te bied.                

Afrikaans            

*Afrika Tale       

Lewenswetenskappe (Plantkunde, Dierkunde, Biologie, Fisiologie, Genetika, Mikrobiologie, Bio-tegnologie of enige ander verwante akademiese module)

Besigheidstudies (Ondernemingsbestuur, Entrepreneurskap of Besigheidsadministrasie)            

Ekonomie (Ekonomie, Bedryfsekonomie)

Engels  

Geografie           

Geskiedenis      

Verbruikerstudies (Voeding en Kleding)               

Gasvryheidstudies (Hotel en spyseniering)

*Visuele kunste              

*Musiek             

*Fisiese wetenskap (Fisika, Chemie of Toegepaste wetenskap of enige ander akademiese module)

Rekeningkunde               

Rekenaartoepassingstegnologie

Inligtingstegnologie (Rekenaar, Multimedia of ander verwante akademiese module)     

*Dramatiese Kunste      

*Toerisme         

Wiskunde           

Wiskundige geletterdheid          

Lewensoriëntering (Sielkunde of enige ander verwante akademiese module)   

*Dansstudies    

Klasbywoning
Die onderwysersopleidingsprogramme van die Fakulteit Opvoedkunde is deur die Departement van Onderwys goedgekeur en geakkrediteer. Omdat die Fakulteit 'n hoë premie op die ontwikkeling van vaardighede en bekwaamhede plaas, is klasbywoning verpligtend vir onderwysstudente vir die volle duur van die opleidingsperiode soos deur SAQA (Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid) gespesifiseer.

Programaanbieding
Die NGSO bestaan uit 'n universiteitsgebaseerde leerkomponent (UBL) en 'n skoolgebaseerde leerkomponent (SBL). Die UBL-komponent word in die vorm van leerwinkels aangebied waartydens die studente 'n praktykteorie van en vir onderwys konstrueer. Vir die doel van die SBL-komponent word studente in twee vennootskapskole met verskillende samestellings vir 6 weke elk (12 weke in totaal) geplaas, waartydens hulle in die onderwyspraktyk betrokke raak terwyl hulle deur gekwalifiseerde mentoronderwysers en universiteitsmentordosente ondersteun en geassesseer word.

Eksamens en slaagvereistes

PPF 400 en PRO 410 en 420 word deurlopend en geintegreerd geassesseer aan die hand van bekwaamheidsgebaseerde kriteria. Assessering en terugvoering word deurlopend gedoen, sowel as aan die einde van die eerste semester. Aan die einde van die jaar word van die studente verwag om hul professionele groei deur middel van ‘n portfolio te demonstreer.

Spesiale eksamens in die Fakulteit Opvoedkunde
’n Finalejaarstudent wat ’n maksimum van drie semestermodules of die ekwivalent daarvan gedruip het en ’n finale punt van minstens 40% daarin behaal het, kan deur die Dekaan toegelaat word om gedurende Januarie van die daaropvolgende jaar ’n spesiale eksamen in sodanige module(s) af te lê, mits die student hierdeur aan alle vereistes vir die sertifikaat kan voldoen.

Slaag met lof

Die NGSO word met lof uitgereik aan die student wat 75% in elk van die Professionele ontwikkeling (PPF 400), Leerfasilitering (FCL 400) en die spesialiseringsmodule(s) behaal het, sowel as ’n gemiddelde van 75% in die ander modules.

Algemene inligting

Rekenaargeletterdheid
Die rekenaargeletterdheid van alle studente sal deur middel van ’n vaardigheids-toets bepaal word. Studente word aan die hand van hul prestasie in die rekenaargeletterdheidstoets in 'n bepaalde rekenaargeletterdheidsmodulegeplaas.

Minimum krediete: 151

Alle "Fundamentele modules" en "Kernmodules" moet gekies word saam met twee VOO Fase (V##) modules as "Keusemodules". JNM 400 (Navorsingsprojek) is verpligtend vir studente wat nie kwalifiseer vir ‘n tweede VOO Fase (V##) module nie. Kies net een van die "Kommunikatiewe vaardigheid" modules (CCW, CCI of CCZ 100). ‘n Vrystellingseksamen kan geskryf word.

Fundamentele modules

  • Module-inhoud:

    FOE 401 stel bekend die studie van onderwys en sy fondamente. Studente word begelei in die ontdekking van filosowe in onderwys soos Rousseau, Pestalozzi, Montessori, Gandhi, Steiner, Dewey, Piaget, Vygotsky, Illich, Freire en Lakoff. Verder word historiese en toekomstige tendense wat verandering impakteer ondersoek.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    GPE 401 verwys na kennis van verskeie situasies, kontekste en omgewings in die onderwys sowel as heersende beleid, politiek en organisatoriese kontekste. GPE 401 is gedrewe deur ‘n agenda van sosiale geregtigheid en diensleer waar studente gesprekke voer oor toekomstige scenario’s in onderwys wat ontstaan uit globalisering, die wêreld van werk en ander kontekstuele strome. Studente bestudeer en ervaar die kontekstuele impak van die menslike en sosiologiese ontwikkeling op onderwys met spesifieke verwysing na ‘n bate-gebaseerde benadering in die bestuur van 'n diverse, multikulturele, multi-etniese groep leerders wat dikwels gekonfronteer is met problematiese omstandighede en die bedreiging van MIV/Vigs.

    Sien meer

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Om voornemende onderwysers, wat geen kennis van ‘n Afrikataal het nie, met ‘n basiese kommunikatiewe vaardigheid in Sepedi (Noord-Sotho) toe te rus. Suksesvolle voltooiing van hierdie module sal onderwysers in staat stel om verbaal en nie-verbaal effektief in ‘n veeltalige klaskamer te kommunikeer.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    To endow prospective teachers, who have no knowledge of an African language, with a basic conversational competence in Setswana. Successful completion of this module will enable teachers to effectively communicate – verbally and non-verbally - in a multilingual classroom.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Om voornemende onderwysers, wat geen kennis van ‘n Afrikataal het nie, met ‘n basiese kommunikatiewe vaardigheid in IsiZulu toe te rus. Suksesvolle voltooiing van hierdie module sal onderwysers in staat stel om verbaal en nie-verbaal effektief in ‘n veeltalige klaskamer te kommunikeer.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    In FCL 401 bestudeer studente die beginsels, praktyke en metodes van onderrig in ‘n generiese pedagogiese sin. In die besonder word algemene instruksionele kennis bekendgestel deur middel van gespreksgedrewe hulpbronne om praktyke te analiseer binne ‘n verskeidenheid van kontekste, met behulp van die nuutste handboeke, gevallestudies (video en geskrewe basis) en besprekings.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    ICT 410 bou op die basiese bevoegheid wat AIM 101 produseer en mik om studente se informasie en kommunikasie tegnologie geletterdheid te bevorder. Die hoof fokus van hierdie module is die bevordering van tegnologiese vaardighede deur middel van informasie en kommunikasie tegnologie vir pedagogiese, administratiewe en professionele praktyke van onderwysstudente. Hierdie module stel ICT bekend as ‘n kognitiewe en instruksionele hulpmiddel in onderwys en leer deur die as administratiewe funksie en professionele ontwikkeling.

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Die fasilitering van kennis en begrip van inklusiewe onderwys en insig in die oorsake van hindernisse tot leer. Die module fokus op die basiese identifikasie van leerprobleme en elementere diagnostieke assessering om vas te stel wat is die onderliggende oorsake van leerhindernisse sowel as die intervensiestrategieë binne die klaskamer sodat leerprobleme suksesvol bestuur kan word Skool gebaseerde ondersteuningssisteme en kurrikulum differensiasie. Die student sal leer hoe om die kurrikulum aan te pas vir leerders wat leerprobleme ervaar (insluitende leerders met gestremdhede en spesiale onderrigbehoeftes) en hoe om ondersteuning te bied aan hierdie leerders in die bou van ‘n positiewe selfbeeld.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    LNT 401 inkorpereer algemene pedagogiese kennis insluitende die kennis van hoe leerders leer, leerteorieë, kurrikulum en algemene instruktionele en assesserings strategie. Hierdie module fokus op verskillende teorieë. Studente sal uitgedaag word om onlangse navorsing op leerstyl voorkeure en motivering, heelbreinleer en veelvuldige intelligensies en moontlike oorsake van swak en onderprestasie te verken sodat hulle voorberied is om vir diverse leerlinge voorsiening te maak. Teorie en praktyk van onderwys assessering. Self-assessering, portuurassessering and formele assessering. Aanpassings van assessering en alternatiewe assessering van leerders met gestremdhede. Konsepte, elemente en vaardighede van kritiese en kreatiewe denke om uitdagende em ondeersteunende leer omgewings te skep.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    PEL 410 behandel die professionele etiek en doelwitte om ‘n positiewe werk etiek in beginner onderwyser te ontwikkel. Hierdie module verken en reflekteer op mense regte, omgewings en demokratiese kwessies wat impakteer op eie praktyke. Kritiese analise van onderwys sisteme (onderwys beleid) en die impak op die mikro vlak (die klaskamer) in onderwys. Kennis van die elemente van effektiewe skool bestuur, sisteme van dissipline en definieëring van aktiwiteite wat bewustheid van burgerskap, mense regte en die beginsels en waardes van die Konstitusie bevorder. Interpreteer opvoedkundige wetgewing wat deel met MIV/Vigs, dwelms en geweld. Identifiseer en internaliseer etiese professionele onderwyser gedrag (professionele etiek in onderrig).

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Hierdie module is spesifiek ontwerp vir die fasilitering van die integrasie van al die onderwerpe in die NGSO kursus. Die hoof doelwit van hierdie module is om die student te ondersteun in hul holistiese ontwikkeling as ‘n professionele onderwyser. ‘n Verdere doelwit van die module is om die student bekend te stel aan professionele praktyk in ‘n skool konteks. Tweedens, is die doelwit fasilitering van die assimilasie en konneksie tussen kennis en vaardighede wat ontwikkel is in die NGSO kursus as ‘n geheel. Dit word gedoen sodat studente-onderwysers ‘n persoonlike en geintegreerde professionele praktyk teorie kan ontwikkel. Hierdeur oefen student-onderwysers om ‘n reflektiewe praktisyn te wees.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Hierdie is die eerste amptelike module waar student ten volle betrokke raak by die professionele skoolomgewing onder die mentorskap van ‘n ervare onderwyser sowel as ‘n mentor dosent vir ‘n periode van 6 weke in die tweede skoolkwartaal van die jaar. Die student moet verantwoordelikheid neem vir individuele en solo onderrig in hulle onderskeie spesialisasie kursusse. Die hooffokus is op die algemene klaskamerpraktyk, skool- administrasie, buitemuurse aktiwiteite en om op te tree as ‘n verantwoordelike burger in die skoolomgewing.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Hierdie is die eerste amptelike module waar studente ten volle betrokke raak by die professionele skoolomgewing onder die mentorskap van ‘n ervare onderwyser sowel as ‘n mentor dosent vir ‘n preode van 6 weke in die derde skoolkwartaal van die jaar. Die student moet verantwoordelikheid neem vir individuele en solo onderrig in hulle onderskeie spesialisasie kursusse. Die hooffokus is op die algemene klaskamerpraktyk, skool- administrasie, buitemuurse aktiwiteite en om op te tree as ‘n verantwoordelike burger in die skoolomgewing.

    Sien meer

Keusemodules

  • Module-inhoud:

    Waar een onderrig spesialisering geneem word op VOO vlak, word die 20 oorblywende krediete gebruik vir ‘n mini-navorsings projek in diespesialiseringsvak.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Afrikaans Taal Onderrig is ‘n unieke spesialiseering wat die spesifieke taal  op beide huis taal, eerste additionele taal en tweede additionele taal bied en behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Afrika Tale Onderrig is ‘n unieke spesialiseering wat die spesifieke taal  op beide huis taal, eerste additionele taal en tweede additionele taal bied en behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Besondere plek van die vakdidaktiek in die pedagogiese dissiplines. Die eie
    aard en struktuur van die vak. Doelstellings en doelwitte met die onderrig.
    Benaderingswyses met die onderrig van die vak. Lesstruktuur as model vir
    lesontwerp. Praktyktoepassing oor onderwerpe uit die skoolsillabusse.
    Oriëntering, voorbereiding en aanbieding. Evaluering, meting, toetsing en
    eksaminering. Funksionalisering (werkopdragte).

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Landbouwetenskappe Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrigpraktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Dansstudies Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Ontwerp Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Dramatiese Kunste Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    IGO Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Ekonomie Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Engels Onderrig is ‘n unieke spesialiseering wat die spesifieke taal  op beide huis taal, eerste additionele taal en tweede additionele taal bied en behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Slegs gegradueerde studente wat ‘n vreemde taal op derdejaarsvlak geslaag het, mag vir hierdie keusemodule inskryf. Die fasilitering van leer van ‘n vreemde taal fokus op ‘n kommunikatiewe benadering. Leerders moet die taal leer praat, luister na die taal, lees en blootgestel word aan die kultuur van die sprekers van die spesifieke taal. Die fokus is op die ontwerp, implementering, bestuur en assessering van leertake in die spesialiseringsveld met ‘n kruiskurrikulêre geïntegreerde benadering. Die studie integreer die dissiplinêre beginsels van inhoudskennis, metodologie en relevante opvoedkundige teorie.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Geografie Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Geskiedenis Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Gasvryheidstudies Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Verbruikerstudies Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Inligtingstegnologie Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Lewensorientëring Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Lewenswetenskappe Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Musiek Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Fisiesewetenskappe Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    RTT Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Rekeningkunde Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

     

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Toerisme Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

     

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Visuele Kunste Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Wiksundegeletterdheid Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Wiskunde Onderrig behels ‘n deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die KABV en die Nasionale Kurrikulumverklarings. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

     

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences