Jaarboeke

Program: PhD Drama

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264112 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof M Coetzee
[email protected]
+27 (0)619890487

Toelatingsvereistes

  • 'n Minimum van 65% vir die verhandeling in die verwante meestersgraadprogram wat met die spesifieke doktorsgraadprogram artikuleer.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Addisionele vereistes

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing oor die dissipline in geheel, asook interdissiplinêr. Beplanning, navorsing, bestuur en die benutting van alle aspekte van die prosesse wat aangewend is binne komplekse en onvoorspelbare konteks. Algehele aanspreeklikheid vir die bepaling, verkryging, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepinsette. Akademiese leiding en senior bestuur. Grondige kennis oor komplekse en gespesialiseerde area. Die generering, evaluering en sintetisering van inligting en beginsels op hoë, abstrakte vlakke. Die skep van reaksies (gevolgtrekkings) op abstrakte probleme wat bestaande kennis uitbou en herdefinieer.

    Sien meer

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences