Jaarboeke

Plantwetenskap 312


 
Modulekode PWT 312
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Plantgemeenskapstudies en bewaring binne die konteks van stedelike oopruimte; implikasies en bestuur van onkruid en indringerplante, rooidatalyste en skaars en bedreigde spesies; Tegniese aspekte van die vestiging van plante en die onderhoud daarvan. Benaderings tot die vestiging van beplanting in komplekse stedelike omgewings.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes LAN 212 en LAN 222
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Argitektuur
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences