Jaarboeke

Materiaalstudies 323


 
Modulekode MST 323
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Materiaaltoepassing in kunsmatige omgewings: • Ontwikkeling van moderne materiale en prosesse in produkontwerp • Voegteorie • Nuwe toepassings in tegniese tekstiele, polimere en ander kunsmatige materiale • Materiaalkeuse en tegniese ontwikkeling in aansluiting met projekte in Ontwerp (ONT 303) en Konstruksie (KON 320).
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes MST 313
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Argitektuur
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences