Jaarboeke

Beeldskepping en visualisasie (2) 201


 
Modulekode ILL 201
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud * Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module ontwikkel vaardighede wat nodig is vir die konseptualisasie, visualisasie en aanbieding van idees en beelde met verskillende betekenisse en doeleindes/funksies. Areas wat verken word sluit in die interpretasie van woord- en beeldrelasies, visuele retoriek, karakterisering, diagrammatisering van informasie, die skep van instruksionele storieborde en media-eksperimentering.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes ILL 101
Kontaktyd 2 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week, 6 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences