Jaarboeke

Navorsingsverslag: Ontwikkelingstudies 750


 
Modulekode GSO 750
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Navorsingsverslag van ongeveer 30 bladsye (10 000 woorde) wat gebaseer is op oorspronklike navorsing oor goedgekeurde onderwerp binne die studieveld van gemeenskapsontwikkeling.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Antropologie en Argeologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences