Jaarboeke

Finansiële bedrogskemas 701


 
Modulekode FRA 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module beoog om die bedrogondersoeker met die nodige kennis toe te rus om algemene bedrogskemas te herken en te ondersoek.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd Vyf dae
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Ouditkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences