Jaarboeke

Antieke kultuurstudie 727


 
Modulekode AKG 727
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Sosiale organisasie en sosiale waardes in die Antieke Wêreld Gedetailleerde studie van die sosiale organisasie van die Antieke Wêreld met spesifieke verwysing na temas soos wêreldbeeld, sosiale klasse, slawerny, ekonomie en regering en/of studie van sosiale waardes wat die kulture van die antieke wêreld bepaal het. Aandag word spesifiek geskenk aan aspekte soos ruimte en ruimtelike oriëntasie, eer en skaamte, die poariteit van heilig/onheilig, sienings oor die groep en die individu in antieke samelewings en die rol van ras en geslag in antieke samelewings. Afhangende van studente se belangstelling en/of spesialisasie kan die klem val op die ou Nabye Ooste of die Grieks-Romeinse wêreld. Taalstudente sal capita selecta uit die relevante literatuur van die Hebreeuse/Griekse/Latynse literêre korpus lees.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences