Jaarboeke

Verhandeling: Afrikaans 890


 
Modulekode AFR 890
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die student moet in navorsingsverslag van ongeveer 60 000 woorde (120 bladsye) bewys lewer van sy/haar vermoë om wetenskaplike ondersoek te beplan en uit te voer oor goedgekeurde tema uit die Afrikaanse of Nederlandse letterkunde, taalkunde, kultuur- of mediastudie.
Modulekrediete 180.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Departement Afrikaans
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences