Jaarboeke

AAK kommunikasietegnologie 703


 
Modulekode AAK 703
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Implementering van aanvullende kommunikasiehulpmiddels deur die erg gestremde populasie. Na voltooiing van hierdie module moet die student in staat wees om die verskillende tipes aanvullende kommunikasiehulpmiddels, vanaf lae tot hoë tegnologie, te verstaan, om sodoende kliënte met min of geen funksionele spraak by te staan in die seleksie van die mees toepaslikste hulpmiddel.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 5 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Alternatiewe en Aanvullende Kommunikasie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences