Modulekode | GSW 881 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
Module-inhoud | Een van die nie-Christelike godsdienste in Suid-Afrika word op ’n gevorderde vlak by wyse van literatuurstudie, persoonlike ondersoek en kontak bestudeer. Daar word ook aandag gegee aan die teologiese kwessies rakende die verhouding tussen die betrokke godsdiens en die Christendom. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | GSW 871 |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App