Modulekode | BYB 893 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
Module-inhoud | Miniverhandeling rondom gekose tema moet ingedien word in samewerking met die departement waaruit die studietema gekies word. Die lengte daarvan moet tussen 7 000 en 10 000 woorde wees en onder toesig van studieleier geskryf word. Die studie behels die skolastiese en gevorderde navorsing op geselekteerde spesialisarea. Die beplanning, versameling van bronne asook die integrering van selfstandige nadenke en kennis van die studieonderwerp word verlang. Die gebruik van die rekenaar word veronderstel. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word. |
Modulekrediete | 90.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App