Jaarboeke

Estetika 121


 
Modulekode EST 121
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Voorstellingstegnieke: visuele voorstellings en tegniese tekeninge. Voorstellingstegnieke met CAD as hulpmiddel.
Modulekrediete 9.00
Voorvereistes OBG 111
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 ppraktiese sessie per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences