Modulekode | CMY 117 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Algemene inleiding tot anorganiese en analitiese chemie. Atoomstruktuur en periodisiteit. Molekulêre struktuur en binding, gebruik van die VSEPA model. Nomenklatuur van anorganiese ione en verbindings. Klassifikasie van reaksies: neerslag, suur-basis, redoks en gasvormende reaksies. Beginsels van reaktiwiteit: energie en chemiese reaksies. Molbegrip en stoïgiometriese berekeninge van chemiese reaksies. Fisiese gedrag van gasse, vloeistowwe en oplossings en die rol van intermolekulêre kragte. Tempo van reaksies: Inleiding tot chemiese kinetika. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BDietetics
BSc Rekenaarwetenskap BSc Biochemie BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Fisika BSc Genetika BSc Geografie BSc Geologie BSc Ingenieurs- en Omgewingsgeologie BSc Kulinêre Wetenskap BSc Mediese Wetenskappe BSc Mensfisiologie BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Mensgenetika BSc Meteorologie BSc Mikrobiologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Plantkunde BSc Voeding BSc Voedselwetenskap BScAgric Landbou-ekonomie en Agribesigheidsbestuur BScAgric Plantpatologie BScAgric Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Veekunde BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | 'n Kandidaat moet Wiskunde en Fisiese Wetenskap me minste 60% geslaag het in die G12-eksamen. |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Chemie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App