Modulekode | ENV 812 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Beginsels van enkel-variante statistiek, klassifikasie en ordinering, multivariate statistiek, inleiding tot GIS, gereedskap vir omgewingsanalise, "spatial" statistiek-interpolering, "spatial" outokorrelasie, regressie, risiko-assessering, assessering van sosiale impak. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Dierkunde en Entomologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App