Jaarboeke

Verpleegpraktykstelsels 160


 
Modulekode VPT 160
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Algemene kliniese verpleegpraktykstelsels. Noodhulp, KPR en primêre noodsorg. Hemodinamiese monitering, die evaluering van oksigenasiestatus, suurbasisewewig en elektrolietbalans. Beginsels van meganiese ventilering. Basiese interpretasievaardighede vir radiografiese beelding. Elektrokardiografie: basiese beginsels en toepassing. (Vorige kodes: VPT 100, VGK 101. )
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences