Modulekode | RAW 280 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Skeletale stelsel: Prosedures en tegnieke vir posisionering, pasiëntsorg, seleksie van tegniekfaktore, stralingsbeskerming, patologiese toestande en filmevaluering. Probleemoplossing. Uitvoer van radiografiese ondersoeke en prosedures. Trauma. Alternatiewe beelding- en filmbeginsels en prosedures. Apparaat. Stralingsbeskerming. Radiografiese prosedures: Uitvoer van radiografiese ondersoeke en prosedures, seleksie van tegniekfaktore, stralingsbeskerming, probleemoplossing, patologiese toestande en filmevaluering vir neonatale en mobiele-eenheidsprosedures, ortopediese teaterprosedures, sagteweefsel kontrasmiddel ondersoeke. Toegepaste verpleegkunde. Navorsingsbeginsels. Praktiese implementering: Samestelling van portefeulje. Teoretiese en en praktiese onderrrig word gebruik om wetenskap en kliniese radiografie te integreer. |
Modulekrediete | 54.00 |
Programme | |
Voorvereistes | RAN 100,RFI 110,FSG 161,FSG 162,RAW 180,RAW 182,MTL 180 |
Kontaktyd | Gemeenskapsbetrokkenheid, 3 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Radiografie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App