Modulekode | NUR 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Gesondheidsbevordering in die gemeenskap: Inleiding en konsepuitklaring van gesondheid en siekte. Verpleegkunde en toepassing van die verpleegproses. Fokus op die gesondheidsomgewing en samewerkingsbenaderings tot alle ouderdomsgroepe. Omvattende gesondheidsberaming van individue en gesinne (insluitende ontwikkelingsfases, aktiwiteite van daaglikse lewe en basiese behoeftes) LW: Slegs BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme |
|
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App