Jaarboeke

Geïntegreerde gesondheidsorgleierskap 112


 
Modulekode IHL 112
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Inleiding tot verpleging en professionele praktyk (insluitende ’n oorsig van die geskiedenis van verpleging). Beginsels van ’n terapeutiese, veilige en risikovrye praktyk. Terapeutiese gebruik van die self. Konsepte wat verband hou met gehaltesorg. NB: Slegs vir BCur-studente.

Modulekrediete 5.00
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences